5de Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 18 November 1932[1] | |
Plek | Ambassador Hotel, Los Angeles | |
Aanbieder | Conrad Nagel | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Grand Hotel | |
Meeste pryse | Bad Girl The Champ (2 elk) | |
Meeste benoemings | Arrowsmith The Champ (4 elk) |
Die 5de Oscar-toekenningsaand is op 18 November 1932 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences gehou om erkenning te gee aan rolprente tussen 1 Augustus 1931 en 31 Julie 1932.[1] Walt Disney het ’n spesiale animasiekortprent vir die geleentheid gemaak met die naam Parade of the Award Nominees.[2]
Grand Hotel is die enigste prent nog wat net vir beste prent benoem is en niks anders nie.[3] Dit was ook die laaste rolprent wat ’n Oscar vir beste prent gewen het sonder ’n benoeming vir beste regisseur tot Driving Miss Daisy in 1989.[4]
Kortfilms is in dié jaar vir die eerste keer vir pryse benoem,[5] en Flowers and Trees was die eerste kleurprent en eerste animasiekortprent wat gewen het.[6]
Dit was ook die laaste keer dat geen prent meer as twee Oscars kon wen nie.
Hier volg ’n lys van die wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem):[7]
Beste produksie | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste storie | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste redigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste klank | Beste animasiekortprent |
|
|
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search